Ecclesiastes 12:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal die stof na die aarde terugkeer soos dit was, en die gees sal terugkeer na God wat dit gegee het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal die stof teruggaan na die aarde toe soos dit was en die gees terugkeer na God wat dit gegee het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees het, en die gees na God terugkeer wat dit gegee het. |
| Afrikaans 1983 | die tyd wanneer die stof na die aarde toe terugkeer soos dit was, en die gees na God terugkeer wat dit gegee het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die stof na die aarde terugkeer soos dit was, en die lewensasem na God terugkeer wat dit gegee het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die tyd wanneer jy sterf en jou stof teruggaan na die aarde, en wanneer jou asem teruggaan na God wat die asem gegee het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan word die mens weer stof soos vroeër, en sy lewensasem gaan terug na God toe waar dit vandaan gekom het. |