Ecclesiastes 12:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die deure sal op die strate gesluit word as die geluid van die geknars laag is, en hy sal opstaan vir die stem van die voël, en al die dogters van die musiek sal verneder word;
Afrikaans (NLV) 2011 wanneer die deure na die straat toe toegemaak word, die geluid van die meul dof word, die tyd wanneer ’n mens opstaan as die voëls begin sing al hoor hy geen lied meer nie.
Afrikaans 1933/1953 en die deure na die straat gesluit word, terwyl die geruis van die meul verswak; en hy opstaan as die voëltjies begin sing en al die tone van die lied dof sal word.
Afrikaans 1983 wanneer die deure na die straat toe toegemaak word, die geluid van die meul dof word, die tyd wanneer 'n mens opstaan as die voëls begin sing al hoor hy geen lied meer nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en die deure na die straat gesluit word; wanneer die geluid van die meul sag word; wanneer sy stem klink soos die klank van 'n voël, maar al die tone van die lied dof is;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en jy nie meer praat nie omdat jy nie goed kan hoor nie, en jy opstaan wanneer die voëltjies begin sing, maar jy kan hulle nie meer hoor nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die ore nie meer die straat se geraas hoor nie, die stem sagter en dowwer word. En as die voëls vroegoggend begin koer, staan jy op sonder dat jy hulle eens hoor.