Ecclesiastes 12:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want God sal elke werk in die oordeel bring, met alles wat verborge is, of dit goed of sleg is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want God gaan elke daad beoordeel, ook wat jy in die geheim gedoen het, of dit goed is of kwaad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want God sal elke werk bring in die gerig wat kom oor al die verborge dinge, goed of sleg. |
| Afrikaans 1983 | God sal rekenskap eis oor alles wat gedoen word, ook oor wat in die geheim gedoen word, of dit goed is of kwaad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want oor elke daad sal God self oordeel, oor alles wat verborge is, of dit goed is of kwaad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, God sal alles oordeel wat jy doen, Hy sal ook die dinge oordeel waarvan ander mense nie weet nie, die goeie dinge én die slegte dinge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou, God kyk na wat almal doen. En God self sal besluit of dit goed is of sleg. |