Ecclesiastes 11:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarlik, die lig is soet, en dit is aangenaam vir die oë om die son te aanskou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Lig is soet, en dis goed vir die oë om die son te sien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder, soet is die lig, en goed is dit vir die oë om die son te aanskou. |
| Afrikaans 1983 | Die lig is aangenaam, dit is goed vir die oë om die son te sien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soet is die lig; dit is goed vir die oë om die son te sien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens moet die lig geniet, dit is goed vir die oë om die son te sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe mooi is lig nie, en hoe lekker die strale van die son! |