Ecclesiastes 11:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat na die wind kyk, sal nie saai nie; en hy wat na die wolke kyk, sal nie maai nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy heeldag na die wind kyk, sal jy nooit saai nie. En as jy na die wolke kyk, sal jy nooit oes nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie op die wind ag gee, sal nie saai nie; en wie na die wolke kyk, sal nie oes nie. |
| Afrikaans 1983 | Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie die wind dophou, sal nie saai nie; en wie na die wolke kyk, sal nie oes nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy eers wil kyk hoe die wind waai, dan sal jy nie saai nie. As jy eers wil kyk of dit sal reën, dan sal jy nie koring afsny nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie heeltyd die wind dophou en na die wolke opkyk nie, want die reën sal op sy bepaalde tyd kom. Werk liewer voluit voort. |