Ecclesiastes 11:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gee 'n deel aan sewe en ook vir agt; want jy weet nie watter onheil op die aarde sal wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Sit jou besittings op sewe of agt plekke. Jy weet immers nie watter rampe die land kan tref nie.
Afrikaans 1933/1953 Gee 'n deel aan sewe, ja, ook aan agt; want jy weet nie watter onheil daar op die aarde sal wees nie.
Afrikaans 1983 Hou jou besittings op sewe, selfs ag plekke, want jy weet nie watter teëspoed oor die land kan kom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gee 'n deel aan sewe, selfs aan agt, want jy weet nie watter ramp op die aarde sal gebeur nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet jou goed verdeel en dit vir sewe of ag mense gee, want jy weet nie watter slegte dinge sal op die aarde gebeur nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Versprei dit net oor ’n paar plekke, want ’n mens weet nooit watter teëspoed jou nog in hierdie land kan tref nie.