Ecclesiastes 11:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gooi jou brood op die water, want ná baie dae sal jy dit vind. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gooi jou brood op die water, want na ’n lang tyd kry jy dit terug. |
| Afrikaans 1933/1953 | Werp jou brood uit op die water, want nverloop van baie dae sal jy dit vind. |
| Afrikaans 1983 | Werp jou brood op die water, eendag kry jy dit terug. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Stuur jou graan oor die water, want ná baie dae kan jy dit terugkry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy iets het waarvan jy moet lewe, en jy stuur dit weg op die water, dan sal jy dit miskien ná 'n lang tyd terugkry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Waag soms ’n kans met ’n belegging. Wie weet, dit verras jou dalk nog eendag. |