Ecclesiastes 10:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie klippe verwyder, sal daarmee beseer word; en hy wat hout kloof, sal daardeur in gevaar wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy klippe kap, kan jy beseer word. En as jy hout kap, kan dit gevaarlik wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie klippe uitbreek, kan hom daarmee seermaak; wie hout klowe, kan daardeur in gevaar kom. |
| Afrikaans 1983 | Wie klippe afbreek, word daardeur beseer, wie hout kap, moet versigtig wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie klippe uitbreek, kan homself daarmee beseer; wie hout kloof, kan daardeur in gevaar kom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand klippe breek, dan sal die klippe hom miskien seermaak, wanneer iemand bome afkap, dan moet hy versigtig wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie stene losbreek, kan beseer word. Wie hout kap, kan seerkry. |