Ecclesiastes 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het dienaars op perde gesien en vorste wat as diensknegte op die aarde loop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het slawe sien perd ry terwyl prinse soos slawe moes loop. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het slawe te perd gesien en vorste wat soos slawe op die grond loop. |
| Afrikaans 1983 | Ek het slawe te perd gesien en vorste te voet op die grond soos slawe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het slawe op perde gesien, en •hoë amptenare wat op die grond loop soos slawe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gesien dwase ry op perde, en leiers moet soos slawe loop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het slawe op perde gesien, terwyl vername mense soos ’n slaaf met hulle voete moes loop. |