Ecclesiastes 10:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dwaasheid word in groot waardigheid gestel, en die rykes sit in die laagte.
Afrikaans (NLV) 2011 as hulle groot gesag aan dwase mense toevertrou terwyl rykes nie geëer word nie.
Afrikaans 1933/1953 die dwaasheid word op groot hoogtes gestel, en die rykes moet in die vernedering sit.
Afrikaans 1983 die dwaas kry hoë aansien en die rykes ontvang geen eer nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die dwaas word in vele hoë posisies geplaas, terwyl rykes in lae posisies sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy laat die dwase op baie belangrike plekke sit, maar ryk mense moet op die minder belangrike plekke sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle stel dwase mense in hoë posisies aan terwyl die ware kundiges vernederende werkies moet verrig.