Ecclesiastes 10:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is 'n onheil wat ek onder die son gesien het, soos 'n dwaling wat van die owerste uitgaan: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het iets slegs op aarde gesien: Regeerders begaan ’n groot fout |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar is 'n verkeerdheid wat ek onder die son gesien het, 'n dwaling wat van die maghebber uitgaan: |
| Afrikaans 1983 | Daar is 'n verkeerde ding wat ek in hierdie wêreld gesien het, 'n fout wat begaan word deur een wat gesag het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is 'n euwel wat ek gesien het onder die son, 'n mistasting wat by die heerser ontstaan: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het 'n verkeerde ding in hierdie wêreld gesien, dit is 'n fout wat 'n belangrike persoon maak: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is een slegte ding wat ek in die lewe gesien het en wat my bly hinder. En dit is iets wat magsfigure doen. |