Ecclesiastes 10:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja ook, wanneer hy wat 'n dwaas is, op die pad wandel, begewe sy wysheid hom, en hy sê vir elkeen dat hy 'n dwaas is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy kan dwase mense uitken net aan die manier waarop hulle in die straat stap. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, ook as die dwaas op die weg wandel, ontbreek sy verstand; en hy sê aan elkeen dat hy 'n dwaas is. |
| Afrikaans 1983 | Selfs waar die dwaas met die pad langs loop, ontbreek sy verstand; hy wys vir almal dat hy 'n dwaas is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Selfs op pad, soos 'n dwaas vorder, toon hy 'n gebrek aan insig; hy gee aan elkeen te kenne dat hy dwaas is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ook wanneer die dwaas op 'n pad loop, dan kan mense sien dat hy nie verstand het nie, hy wys vir almal dat hy 'n dwaas is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Dwaas leef op so ’n manier dat almal sy dwaasheid agterkom. |