Ecclesiastes 10:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Wyse man se hart is aan sy regterhand; maar 'n dwaas se hart aan sy linkerkant. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die harte van wyse mense laat hulle doen wat reg is. Maar dwase mense se harte laat hulle verkeerd doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hart van die wyse is na regs, maar die hart van 'n dwaas is na links. |
| Afrikaans 1983 | Die verstand van een wat wysheid het, gee hom krag, maar dié van 'n dwaas maak hom swak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hart van 'n wyse is na regs, maar die hart van 'n dwaas na links. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die verstand van 'n wyse mens laat dit goed gaan met hom, die verstand van 'n dwaas laat dit sleg gaan met hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die wyse se pad loop op die roete van vreugde en geluk. Die dwaas se pad loop op die roete van ellende en ongeluk. |