Ecclesiastes 10:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Fees word gemaak om te lag, en wyn maak vrolik, maar geld antwoord alles. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Fees is daar om te lag. Wyn laat mense gelukkig voel, maar geld betaal vir alles. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir plesier maak hulle maaltye klaar, en die wyn maak die lewe vrolik, en die geld verskaf alles. |
| Afrikaans 1983 | Eet bring plesier, wyn vrolik die lewe op, maar alles kos geld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Feeste word gehou vir plesier en wyn vrolik die lewe op – geld maak dit alles moontlik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense maak kos om lekker te eet, en wyn maak hulle vrolik, maar dit is geld wat hulle help om alles te kry wat hulle wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Fees maak jou gelukkig en wyn beur jou op, maar albei kos geld. |