Ecclesiastes 10:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Deur baie traagheid vergaan die gebou; en deur ledigheid van die hande val die huis deur.
Afrikaans (NLV) 2011 Luiheid laat balke insak; slap hande laat die dak lek.
Afrikaans 1933/1953 Deur allerhande luiheid versak die balkwerk, en deur slapheid van die hande lek die huis.
Afrikaans 1983 Luiheid laat die dak inval, slap hande laat die huis lek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Opperste luiheid laat die dakbalke uitsak, en slap hande laat die huis lek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As 'n persoon baie lui is, dan sal sy huis se dak inval, as hy niks wil doen nie, dan sal daar water lek deur sy huis se dak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Luiheid veroorsaak dat die dak begin insak en dat dit aanmekaar lek.