Ecclesiastes 10:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wee jou, o land, as jou koning 'n kind is, en jou vorste in die môre eet!
Afrikaans (NLV) 2011 Rampe is die lot van die land waar ’n slaaf koning is en sy amptenare vroegdag begin feesvier.
Afrikaans 1933/1953 Wee jou, o land, as jou koning 'n kind is, en as jou vorste in die môre vroeg maaltyd hou.
Afrikaans 1983 Ellende wag vir die land waarvan 'n slaaf koning is en waar amptenare vroeg in die dag begin feesvier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wee jou, land, as jou koning nog 'n kind is, en jou hoë amptenare soggens feesvier.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal sleg gaan met 'n land as sy koning 'n slaaf is en as sy amptenare vroeg in die dag begin feesvier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit gaan sleg met die land wie se regeerder ’n kind is en wie se raadgewers vroegdag al begin partytjie hou.