Ecclesiastes 10:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die begin van die woorde van sy mond is dwaasheid, en die einde van sy praat is onheilspellende waansin. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dwase grond hulle gedagtes op dwaasheid. Daarom is hulle gevolgtrekkings louter onsin. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die begin van die woorde van sy mond is dwaasheid, en die einde van sy mond is skadelike onverstandigheid. |
| Afrikaans 1983 | Wat hy sê, begin met dwaasheid en eindig met louter onsin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die begin van die woorde uit sy mond is dwaasheid, en die einde van sy gepraat is rampspoedige domheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy is dwaas wanneer hy begin praat, en wanneer hy klaar gepraat het, dan is hy nog méér dom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ’n dwaas begin praat, hoor jy sommer die domheid. Hoe meer hy praat, hoe waansinniger word dit. |