Ecclesiastes 10:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die woorde van 'n wyse man se mond is genadig; maar die lippe van 'n dwaas sal homself insluk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis lekker om te luister na wyse woorde. Dwase se gepraat lei egter net tot vernietiging. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die woorde uit die mond van 'n wyse is aangenaam, maar die lippe van 'n dwaas verslind homself. |
| Afrikaans 1983 | Die woorde van iemand wat wysheid het, vind byval; die dwaas vernietig homself met wat hy sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Woorde uit die mond van 'n wyse bring guns, maar die lippe van 'n dwaas oorweldig hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer 'n wyse mens praat, dan is mense vriendelik met hom, maar wanneer 'n dwaas praat, dan laat hy dit sleg gaan met homself. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Wyse se woorde is aangenaam om na te luister. ’n Dwaas vernietig homself deur sy woorde. |