Deuteronomy 9:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook by Horeb het julle die HERE tot toorn geterg, sodat die HERE toornig op julle was om julle te vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onthou hoe kwaad julle die Here gemaak het by Sinai. Hy was so kwaad dat Hy julle wou uitroei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, by Horeb het julle die HERE vertoorn, sodat die HERE toornig was op julle om julle te verdelg. |
| Afrikaans 1983 | By Horeb het julle gemaak dat die toorn van die Here ontvlam, en Hy het so kwaad geword vir julle dat Hy julle wou uitroei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook by Horeb het julle die Here vertoornd gemaak. Die Here was so toornig op julle dat Hy julle wou uitdelg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | By Horeb-berg het julle die Here kwaad gemaak, en Hy was so kwaad dat Hy julle almal wou doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | By die berg Horeb was dit die ergste. Julle het die Here toe so kwaad gemaak dat Hy julle daar en dan wou verwoes het. |