Deuteronomy 9:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle is u volk en u erfdeel wat U deur u magtige krag en deur u uitgestrekte arm uitgelei het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is u volk, u eiendom, wat U uit Egipte gebring het deur u groot mag en wonderlike krag.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle is tog u volk en u erfdeel wat U deur u grote krag en u uitgestrekte arm uitgelei het. |
| Afrikaans 1983 | Hulle is tog u volk, u eiendom wat U deur u groot mag en met kragtige dade laat wegtrek het!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdie mense is tog u volk, u eiendom wat U met u groot krag en u uitgestrekte arm uitgelei het.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar hierdie volk is ú volk, hulle behoort aan U, en U het hulle uitgebring met u groot krag.’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, Israel is u eiendom. U het hulle met u groot krag uit Egipte gaan haal. Daarom, Here, moet hulle tog nie nou verwoes nie.’” |