Deuteronomy 9:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het ek dan veertig dae en veertig nagte voor die aangesig van die HERE neergeval, soos ek eers neergeval het; want die HERE het gesê Hy sal jou vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit is waarom ek neergeval en vir 40 dae en nagte voor die Here gelê het omdat Hy gereed was om julle te vernietig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het neergeval voor die aangesig van die HERE, die veertig dae en veertig nagte wat ek neergeval het, omdat die HERE gesê het dat Hy julle wou verdelg. |
| Afrikaans 1983 | “Ek het die veertig dae en veertig nagte voor die Here gelê en gebid, want Hy wou julle vernietig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ek het my voor die Here neergewerp. Die veertig dae en veertig nagte lank wat ek so bly lê het omdat die Here gesê het Hy gaan julle uitdelg, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het toe weer voor die Here gaan lê, ek het 40 dae en 40 nagte lank voor Hom gelê, want die Here het gesê Hy wil julle almal doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit is dan waarom ek 40 dae en nagte lank met die Here geworstel het. Hy wou julle vernietig. |