Deuteronomy 9:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En by Tabera en in Massa en by Kibrot-hattaäva het julle die HERE tot toorn geterg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Julle het die Here ook by Tabera, by Massa en by Kibrot-Taäwa kwaad gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook by Tab,ra en by Massa en by Kibrot-Hatt äwa het julle elke keer die HERE vertoorn. |
| Afrikaans 1983 | “Julle het die Here ook nog by Tabera, by Massa en by Kibrot-Taäwa kwaad gemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook by Tabera en Massa en Kibrot-Taäwa het julle die Here vertoornd gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het die Here ook kwaad gemaak by Brandplek en by Massa en by Lus-grafte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Later het julle die Here ook by Tabera, Massa en Kibrot-Taäwa teleurgestel. |