Deuteronomy 9:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE was baie kwaad vir Aäron dat hy hom verdelg het; en ek het ook in dieselfde tyd vir Aäron gebid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here was so kwaad vir Aäron dat Hy hom om die lewe wou bring. Maar in dié tyd het ek ook vir Aäron gebid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook was die HERE baie toornig op Aäron, sodat Hy hom wou verdelg; maar ek het ook vir Aäron in die tyd gebid. |
| Afrikaans 1983 | “Die Here was so kwaad vir Aäron dat die Here hom om die lewe wou bring, maar ek het destyds ook vir hom gebid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here was selfs op Aäron so toornig dat Hy hom wou verdelg, maar ek het in daardie tyd ook vir Aäron ingetree. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En die Here was so kwaad vir Aäron dat Hy hom wou doodmaak, maar ek het toe ook vir Aäron gebid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aäron het die Here ook kwaad gemaak en Hy wou hom net uitwis. En ek het toe ook vir Aäron gebid. |