Deuteronomy 9:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n groot en lang volk, die kinders van die Enakiete wat jy ken en van wie jy hoor sê het: Wie kan standhou voor die kinders van Enak!
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is sterk en groot — die afstammelinge van die beroemde Enakitiese reuse. Jy ken die uitdrukking wat sê: ‘Wie kan staande bly teen die Enakiete?’
Afrikaans 1933/1953 'n groot volk van hoë gestalte, die kinders van die Enakiete, wat jy self ken en van wie jy hoor sê het: Wie kan standhou voor die kinders van Enak?
Afrikaans 1983 Jy weet hoe 'n groot en sterk volk die Enakiete is. Jy het gehoor daar word gevra: ‘Wie kan die Enakiete teëstaan?’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) daar is mense wat groot en lank is – die Enakiete, wat jy self ken en van wie jy self gehoor het dat mense sê, ‘Wie kan stand hou voor die Enakiete?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En daar is groot en lang mense, die Enak-mense. Julle weet van hulle en julle het self gehoor dat mense sê: ‘Wie kan oorlog maak teen die Enak-mense? Niemand.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En die mense is groot. Hulle is soos die reuse waarvan jy al gehoor het. Niemand kon hulle ooit oorwin nie.