Deuteronomy 9:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het die twee tafels geneem en dit uit my twee hande gegooi en dit voor julle oë gebreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het toe die twee kliptafels wat ek in my hande gehad het, voor julle oë flenters gegooi.
Afrikaans 1933/1953 En ek het die twee tafels gegryp en dit uit my twee hande gegooi en dit voor julle oë verbrysel.
Afrikaans 1983 Ek het die twee plat klippe wat ek in my hande gehad het, flenters gegooi in julle teenwoordigheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het die twee tafels vasgevat en van my twee hande af neergesmyt. Ek het hulle voor julle oë stukkend gebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het die twee plat klippe gegryp en ek het hulle met my twee hande gegooi. Die klippe het gebreek, julle het dit gesien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het die twee klippe toe voor julle oë stukkend gegooi.