Deuteronomy 9:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het ek omgedraai en van die berg afgeklim, en die berg het met vuur verbrand, en die twee tafels van die verbond was in my twee hande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het toe afgekom van die brandende berg met die twee kliptafels van die verbond in my hande. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het ek omgedraai en van die berg afgeklim terwyl die berg met vuur brand, en die twee tafels van die verbond was in my twee hande. |
| Afrikaans 1983 | “Toe het ek omgedraai en terwyl die berg gebrand het, het ek afgegaan met die twee klippe van die verbond in my hande. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek het omgedraai en van die berg afgegaan terwyl die berg aan die brand was. Die twee tafels met die verbond was op my twee hande. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek het teruggegaan en ek het afgekom van die berg. Die berg het gebrand, en ek het die twee plat klippe in my hande gehou, die klippe waarop die verbond geskryf was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek is toe vinnig bergaf met die twee plat klippe onder my arms. Oral op die berg was daar net vuur en vlamme. |