Deuteronomy 9:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder het die HERE met my gespreek en gesê: Ek het hierdie volk gesien, en kyk, dit is 'n hardnekkige volk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die Here het vir my gesê: ‘Ek het gesien hoe ’n hardkoppige volk hierdie is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het die HERE met my gespreek en gesê: Ek het hierdie volk aangesien, en kyk, dit is 'n hardnekkige volk. ' |
| Afrikaans 1983 | “Die Here het verder vir my gesê: ‘Ek het gesien dat dit 'n hardkoppige volk is hierdie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het ook vir my gesê, ‘Ek het hierdie volk dopgehou. Kyk, dit is 'n hardnekkige volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die Here het ook vir my gesê: ‘Ek het na hierdie volk gekyk, Ek het gesien dat hulle 'n hardkoppige volk is, jy moet dit weet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het ook vir my gesê: ‘Ek het hierdie volk goed deurgekyk en hulle is sleg! |