Deuteronomy 9:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En aan die einde van veertig dae en veertig nagte het die HERE aan my die twee kliptafels gegee, naamlik die tafels van die verbond.
Afrikaans (NLV) 2011 “Aan die einde van die 40 dae en nagte het die Here aan my die twee kliptafels gegee waarop die verbond geskryf was.
Afrikaans 1933/1953 En aan die einde van veertig dae en veertig nagte het die HERE my die twee kliptafels gegee, die tafels van die verbond,
Afrikaans 1983 Dit was aan die einde van die veertig dae en die veertig nagte dat die Here die twee plat klippe, die plat klippe met die verbondsbepalings daarop, vir my gegee het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die Here aan die einde van veertig dae en nagte vir my die twee kliptafels gegee het, die tafels met die verbond daarop,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ná die 40 dae en 40 nagte het die Here die twee plat klippe vir my gegee, die klippe waarop Hy die verbond geskryf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Na 40 dae en nagte het die Here my toe die klippe gegee en gesê: