Deuteronomy 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het aan my twee kliptafels gegee wat met die vinger van God beskrywe is; en daarop was geskrywe volgens al die woorde wat die HERE met julle gespreek het op die berg uit die vuur op die dag van die vergadering. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir my die twee kliptafels gegee wat Hy met sy eie vinger geskryf het. Daarop was alles geskryf wat Hy vir julle uit die vuur gesê het die dag toe julle by die berg bymekaar was. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die HERE het my die twee kliptafels gegee wat beskrywe was met die vinger van God, en daarop al die woorde soos die HERE op die berg, uit die vuur, met julle gespreek het, op die dag van die vergadering. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir my die twee plat klippe gegee waarop met sy eie vinger al die woorde geskryf was wat Hy op die berg uit die vuur uit met julle gepraat het, die dag met die vergadering. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het vir my die twee kliptafels gegee, gegraveer met die vinger van God. Daarop was al die woorde soos die Here dit vir julle op die berg op die dag van die byeenkoms uit die vuur gesê het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het die twee plat klippe vir my gegee. Die vinger van God het alles op die klippe geskryf, alles wat die Here vir julle op die berg uit die vuur gesê het toe julle daar bymekaar was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het my die twee plat klippe gegee waarop Hy as’t ware in sy eie handskrif vir ons sy wil neergeskryf het. Dit was presies dieselfde as wat Hy vroeër vir ons uit die vuur gesê het. |