Deuteronomy 8:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE jou God bring jou in 'n goeie land, 'n land van waterstrome, van fonteine en dieptes wat uit valleie en heuwels ontspring; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want die Here jou God bring jou in ’n goeie land met waterstrome en poele water, met fonteine wat in die valleie en berge ontspring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die HERE jou God bring jou in 'n goeie land, 'n land van waterstrome, fonteine en onderaardse riviere wat in die laagtes en op die berge uitkom; |
| Afrikaans 1983 | want Hy sal jou in 'n goeie land bring: 'n land met waterstrome, met fonteine en riviere wat in valleie en berge ontspring, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want die Here jou God gaan jou in 'n goeie land bring: 'n land met waterryke dale, fonteine en ondergrondse water wat in die valleie en op die berge uitvloei; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want julle God die Here bring julle na 'n goeie land. Dit is 'n land waar daar baie water is, daar is riviere en fonteine en diep water wat uit die berge én uit die valleie kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die Here jou God gaan jou in die goeie land inbring, ’n land van baie water, fonteine en riviere wat oral ontspring; |