Deuteronomy 8:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom moet jy die gebooie van die HERE jou God bewaar, om in sy weë te wandel en Hom te vrees.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gehoorsaam die gebooie van die Here jou God deur op sy paaie te loop en Hom te eer,
Afrikaans 1933/1953 en hou die gebooie van die HERE jou God om in sy weë te wandel en Hom te vrees.
Afrikaans 1983 “Jy moet die gebooie van die Here jou God gehoorsaam en sy wil doen. Jy moet Hom dien,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kom daarom die gebooie van die Here jou God na deur sy paaie te volg en ontsag vir Hom te hê,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet doen wat die wette van die Here sê, julle moet lewe soos Hy wil hê en julle moet Hom dien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So wou Hy jou leer om Hom lief te hê en volgens sy wil te leef.”