Deuteronomy 8:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet ook in jou hart ag gee dat soos 'n man sy seun tugtig, so tugtig die HERE jou God jou.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy moet diep in jou hart besef dat die Here jou God jou gedissiplineer net soos ’n ouer sy kind dissipline leer.
Afrikaans 1933/1953 Erken dan in jou hart dat die HERE jou God jou onderrig soos 'n man sy seun onderrig,
Afrikaans 1983 Jy moet diep in jou hart weet: soos 'n man dissipline by sy seun kweek, so het die Here jou God vir jou dissipline geleer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Wees dan in jou hart oortuig daarvan dat die Here jou God jou opvoed soos 'n man sy seun opvoed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet weet dat die Here vir julle wil leer om reg te lewe, dit is dieselfde soos wanneer 'n pa vir sy kind wil leer om reg te lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dink altyd daaraan dat die Here jou in die woestyn soos ’n kind grootgemaak en geleer het.