Deuteronomy 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou klere het nie verouder aan jou nie, en jou voet het nie geswel in hierdie veertig jaar nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jou klere het 40 jaar lank gehou en jou voete het nie blase gekry of geswel nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jou klere het aan jou nie verslyt en jou voet het nou veertig jaar lank nie geswel nie. |
| Afrikaans 1983 | Jou klere het in die veertig jaar nie verslyt nie, en jou voete het nie geswel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir hierdie veertig jaar het die klere aan jou lyf nie verslyt nie en het jou voete nie geswel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In hierdie 40 jaar het julle klere nie stukkend geword nie en julle voete het nie geswel nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die 40 jaar wat verby is, het jou klere nie eintlik verslyt nie en het jou voete nie eens geswel van al die stap nie. |