Deuteronomy 8:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy sê in jou hart: My krag en die krag van my hand het vir my hierdie rykdom verwerf.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het dit gedoen sodat jy nie moet dink dit is deur jou eie krag en energie waardeur jy ryk geword het nie.
Afrikaans 1933/1953 en jy in jou hart dink: My krag en die sterkte van my hand het vir my hierdie rykdom verwerwe.
Afrikaans 1983 Jy kan dalk dink: my krag en my sterk hande het vir my hierdie rykdom verwerf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “As jy sou dink, my krag en my magtige hand het vir my hierdie rykdom verkry,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer julle eet en genoeg het, dan moet julle nie sê dat julle dit alles self gedoen het nie, moenie sê julle het al hierdie goed bymekaargemaak met julle eie krag nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom moet jy nooit dink jy het met jou eie krag ryk en sterk geword nie.