Deuteronomy 8:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as jou beeste en jou kleinvee vermeerder, en jou silwer en jou goud vermeerder word, en alles wat jy het, vermeerder word;
Afrikaans (NLV) 2011 wanneer jou troppe beeste en skape baie word en jou goud en silwer vermeerder en alles wat jy het, meer word,
Afrikaans 1933/1953 en jou beeste en jou kleinvee vermeerder en jou silwer en goud vermeerder, ja, alles wat jy het, vermeerder --
Afrikaans 1983 dat jou grootvee en jou kleinvee baie word, dat jou silwer en goud vermeerder en jou besittings al hoe meer word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en jou beeste en kleinvee vermeerder, en jy vir jouself baie silwer en goud verkry, en alles wat jy het, meer word,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en julle het baie beeste en skape en bokke, en julle silwer en goud word baie, alles wat julle het, word baie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en wanneer jou skape en beeste vermeerder het en jou goud, silwer en besittings baie meer geword het,