Deuteronomy 8:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Look as jy geëet en versadig is en mooi huise bou en daarin woon; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer jy jou versadig geëet het, voorspoedig is en mooi huise gebou het om in te woon, |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat jy nie miskien eet en versadig word nie en mooi huise bou en bewoon, |
| Afrikaans 1983 | As jy nie gehoorsaam is nie, kan dit gebeur dat jy genoeg eet en mooi huise bou en rustig woon, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wees versigtig dat, wanneer jy eet en versadig word en goeie huise bou en bewoon, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer julle eet en genoeg kry en mooi huise bou en daarin woon, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer jy eendag genoeg het om van te leef en in die mooi huise woon wat jy gebou het, |