Deuteronomy 8:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jy geëet en versadig is, moet jy die HERE jou God loof vir die goeie land wat Hy aan jou gegee het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer jy genoeg geëet het, dank dan die Here jou God wat hierdie goeie land vir jou gegee het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en jy sal eet en versadig word en die HERE jou God loof oor die goeie land wat Hy jou gegee het. |
| Afrikaans 1983 | “Telkens wanneer jy genoeg geëet het, moet jy die Here jou God dank vir hierdie goeie land wat Hy aan jou gegee het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy sal eet en versadig word en die Here jou God prys oor die goeie land wat Hy aan jou gegee het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En wanneer julle eet en genoeg het, dan moet julle vir julle God die Here prys en vir Hom dankie sê vir die goeie land wat Hy vir julle gegee het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n land waarin jy baie sal eet en versadig sal word. Wanneer dit gebeur, sal jy die Here jou God loof omdat Hy vir jou goed was en jou in ’n wonderlike land gebring het.” |