Deuteronomy 7:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sal hulle konings in jou hand gee, en jy sal hulle naam van onder die hemel af vernietig; niemand sal voor jou standhou totdat jy hulle vernietig het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal hulle konings in jou mag oorgee en jy sal hulle name van die aarde af wegvee. Niemand sal teen jou staande kan bly nie en jy sal hulle almal uitwis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook sal Hy hulle konings in jou hand gee, dat jy hulle naam onder die hemel kan laat verdwyn; niemand sal teen jou standhou totdat jy hulle verdelg het nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal hulle konings in jou mag gee, en jy sal hulle heeltemal van die aarde af wegvee. Niemand sal jou kan teenstaan nie, jy sal hulle uitdelg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal hulle konings in jou hand gee en jy sal hulle name tot niet maak onder die hemel. Niemand sal voor jou kan standhou nie, totdat jy hulle uitgedelg het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal julle laat wen teen hulle konings, en niemand op die aarde sal die name van daardie konings onthou nie. Niemand sal kan aanhou om teen julle oorlog te maak nie, julle sal hulle almal doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En Hy sal al die nasies se konings in jou hand gee en jy sal hulle name so uitwis dat niemand hulle meer sal onthou nie. |