Deuteronomy 7:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die HERE jou God sal hulle aan jou oorgee en hulle met 'n geweldige verwoesting vernietig totdat hulle verdelg is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here jou God sal hulle aan jou oorgee. Hy sal hulle heeltemal verwar tot hulle vernietig is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die HERE jou God sal hulle aan jou oorgee en hulle in groot verwarring bring totdat hulle verdelg word. |
| Afrikaans 1983 | Die Here jou God sal die nasies in jou mag oorgee. Hy sal hulle in groot verwarring bring totdat hulle uiteindelik vernietig is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here jou God sal hierdie nasies aan jou oorgee. Hy sal onder hulle groot verwarring veroorsaak, totdat hulle uitgedelg is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle God die Here sal julle laat wen teen daardie mense, en hulle sal baie bang word. Hulle sal nie weet wat om te doen nie, totdat julle hulle almal doodgemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie bang wees nie, want die Here sal al hierdie nasies in jou hand gee. Hy sal paniek en verwarring onder hulle saai totdat almal uitgewis is. |