Deuteronomy 7:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy moet vir hulle nie verskrik wees nie, want die HERE jou God is by jou, 'n magtige en vreeslike God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Nee, moenie vir daardie nasies bang wees nie, want die Here jou God is by jou en Hy is ’n groot en ontsagwekkende God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Skrik nie vir hulle nie, want die HERE jou God is by jou, 'n groot en gedugte God. |
| Afrikaans 1983 | Moenie vir hulle bang wees nie, want die Here jou God is by jou en Hy is 'n groot en magtige God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie paniekerig raak oor hulle nie, want die Here jou God is in jou midde, 'n groot en ontsagwekkende God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie bang wees vir daardie mense nie, want julle God die Here is by julle, en Hy is 'n groot God, almal is bang vir Hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie vir die nasies bang wees nie, want die Here is mos by jou. Hy is ’n God wat baie groot en sterk is. |