Deuteronomy 7:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En wanneer die HERE jou God hulle voor jou oorgee; jy moet hulle verslaan en hulle met die banvloek tref; Jy mag geen verbond met hulle sluit en aan hulle geen genade bewys nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer die Here jou God hierdie nasies in jou hande oorgee en jy hulle oorwin, moet jy hulle heeltemal uitwis. Moenie ooreenkomste met hulle sluit nie en moenie hulle genadig wees nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die HERE jou God hulle aan jou oorgee, dat jy hulle verslaan, dan moet jy hulle geheel en al met die banvloek tref; jy mag geen verbond met hulle maak en hulle nie genadig wees nie. |
| Afrikaans 1983 | in jou mag oorgee en jy hulle verslaan, moet jy hulle om die lewe bring as banoffer aan die Here jou God. Jy mag hulle nie jammer kry en 'n verbond met hulle sluit nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die Here jou God hulle aan jou oorlewer en jy hulle verslaan, dan moet jy hulle beslis met die banvloek tref. Jy mag nie met hulle 'n ooreenkoms aangaan nie en jy mag hulle nie genadig wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle God die Here sal daardie volke oorwin en vir julle gee. Julle moet hulle dan almal doodmaak. Julle moenie 'n ooreenkoms maak met hulle en jammer wees vir hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer die Here hierdie sewe volke in jou hand gegee het, moet jy hard met hulle wees. Moenie ’n ooreenkoms met hulle sluit nie, moenie vir hulle goed wees nie. |