Deuteronomy 7:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet vir hulle nie bevrees wees nie, maar onthou goed wat die HERE jou God aan Farao en aan die hele Egipte gedoen het;
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie vir hulle bang wees nie! Onthou net wat die Here jou God aan die farao en aan die hele Egipte gedoen het.
Afrikaans 1933/1953 wees dan nie bevrees vir hulle nie; dink gedurig aan wat die HERE jou God aan Farao en die hele Egipte gedoen het,
Afrikaans 1983 “Moenie vir hulle bang wees nie. Dink net wat die Here jou God met die farao en die hele Egipte gedoen het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy mag egter nie vir hulle bang wees nie. Hou goed in gedagte wat die Here jou God aan die farao en die hele Egipte gedoen het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar dan moet julle nie bang wees vir hulle nie. Julle moenie vergeet nie, julle moet onthou wat julle God die Here gedoen het aan die farao en aan al die Egiptenaars.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) moet dan nie bang word nie. Dink dan terug aan wat die Here jou God met Egipte en die farao se weermag gedoen het.