Deuteronomy 7:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy in jou hart sê: Hierdie nasies is meer as ek; hoe kan ek hulle onteien?
Afrikaans (NLV) 2011 Miskien sal jy dink: ‘Hoe sal ons ooit hierdie nasies kan oorwin wat soveel sterker is as ons?’
Afrikaans 1933/1953 As jy in jou hart dink: Hierdie nasies is meer as ek, hoe sou ek hulle kan verdrywe? --
Afrikaans 1983 “Jy kan dalk dink: hierdie nasies is sterker as ek. Hoe sal ek hulle kan verdryf?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy sou kon dink, hierdie nasies is groter as ek, hoe kan ek hulle verdryf?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal miskien dink dat daardie volke meer is as julle en julle sal nie weet hoe julle hulle sal kan wegjaag en hulle land vir julleself kan vat nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As jy begin twyfel en wonder hoe jy die nasies wat baie groter en sterker as jy is, gaan vernietig,