Deuteronomy 7:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet dan die gebooie en die insettinge en die verordeninge onderhou wat ek jou vandag beveel om dit te doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom, gehoorsaam eerder al hierdie opdragte, voorskrifte en bepalings wat ek vandag vir jou gee.
Afrikaans 1933/1953 Hou dan die gebod en die insettinge en die verordeninge wat ek jou vandag beveel om dit te volbring.
Afrikaans 1983 Daarom moet jy die gebod, die voorskrifte en die bepalings wat ek jou vandag gegee het, gehoorsaam deur daarvolgens te lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Daarom moet jy die gebod, die vaste voorskrifte en wette nakom wat ek jou vandag beveel om te onderhou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet julle doen wat die wette sê, die wette wat ek vandag vir julle gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Luister dan nou mooi na al die wette en gebooie wat ek julle vandag gee.