Deuteronomy 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Skryf dit op die deurkosyne van jou huis en teen jou stadspoorte. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe. |
| Afrikaans 1983 | Skryf dit op jou deurkosyne en op jou stadspoorte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Skryf dit op die deurkosyne van jou huis en op jou stadspoorte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en wanneer julle uitgaan en ingaan by die deure van julle huise en julle poorte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Skryf dit op jou huis se deurkosyne en op die groot hekke van die stad.” |