Deuteronomy 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet dit as 'n teken op jou hand bind, en dit moet soos 'n voorhoofsband tussen jou oë wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bind dit aan jou hande vas as ’n herinnering en dra dit op jou voorkop. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook moet jy dit as 'n teken bind op jou hand, en dit moet as 'n voorhoofsband tussen jou oë wees. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet dit as herinneringsteken vasbind aan jou hande, en dit moet 'n merk op jou voorkop wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bind dit as 'n teken om jou hand en laat dit 'n versiering op jou voorkop wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet dink aan hierdie dinge wanneer julle iets met julle hande doen en wanneer julle na iets kyk |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak sy voorskrifte aan jou arms vas en bind dit styf vas om jou voorkop. |