Deuteronomy 6:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou hele siel en met al jou krag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom moet jy die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag. |
| Afrikaans 1983 | Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die Here jou God met hart en siel liefhê en met al jou krag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En julle moet lief wees vir die Here, julle moet lief wees vir Hom met julle hele hart, met al julle krag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet die Here jou God met alles binne-in jou, ja, met jou hele wese liefhê. |