Deuteronomy 6:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor, Israel, die HERE onse God is een HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Luister, Israel! Die Here ons God is die enigste Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor, Israel, die HERE onse God is 'n enige HERE. |
| Afrikaans 1983 | “Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Luister, Israel, die Here is ons God, die Here alleen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Israeliete, julle moet luister, ons God die Here is een Here. Daar is nie nog so 'n Here nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Israel, onthou altyd dat die Here en net die Here alleen ons God is. |