Deuteronomy 6:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het tekens en wonders gedoen, groot en swaar, aan Egipte, aan Farao en oor sy hele huisgesin voor ons oë. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Voor ons oë het die Here tekens en wonders gedoen — onheilspellende dinge het met die farao en Egipte gebeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het groot en onheilbrengende tekens en wonders voor ons oë in Egipte aan Farao en sy hele huis gedoen. |
| Afrikaans 1983 | toe Hy voor ons oë tekens en groot wonderdade gedoen het en rampe oor Egipte laat kom het, oor die farao en sy hele huis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het in Egipte voor ons oë groot en skrikwekkende tekens van mag en wondertekens gedoen aan die farao en sy hele huis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het gesien dat Hy groot tekens en wonderwerke in Egipte gedoen het en dat Hy dit sleg laat gaan het met die farao en sy huisgesin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met ons eie oë het ons die verskriklike dinge gesien wat die Here met die farao en sy weermag gedoen het. |