Deuteronomy 6:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan moet jy vir jou seun sê: Ons was die slawe van Farao in Egipte; en die HERE het ons met 'n sterke hand uit Egipte uitgelei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | dan moet jy vir hulle vertel: ‘Ons was slawe van die farao in Egipte, maar die Here het ons met sy krag uit Egipte gered. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan moet jy aan jou seun sê: Ons was slawe van Farao in Egipte; maar die HERE het ons deur 'n sterke hand uit Egipte uitgelei. |
| Afrikaans 1983 | moet jy hom antwoord: Ons was in Egipte die farao se slawe, en die Here het ons daar deur sy magtige dade bevry |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan moet jy vir jou kind sê, ‘Ons was slawe vir die farao in Egipte, maar die Here het ons met 'n sterk hand uit Egipte uitgelei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Dan moet julle vir julle kinders sê: ‘Ons was die farao se slawe in Egipte, maar die Here het ons uit Egipte gebring met sy groot krag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | moet julle sê: ‘Ons was in Egipte waar ons baie swaargekry het, maar die Here het ons met sy groot krag daar kom wegvat. |